Merweville · Retail For Sale
1882 m² Retail For Sale in Merweville
- POA
- 1882 m²
Bekende koffiewinkel en padstal waar die derde seisoen van die gewilde Kyknet program, Die Boekklub, geskiet is.
Grootte van erf: 1882 vkm
Grootte van gebou: 164,9 vkm - groot afdak wat dien as ekstra sitplek vir funksies of groot groepe.
Word as lopende saak verkoop, insluitend:
Toerusting / dekor en Astoria koffiemasjien;
Binne-verbruik dranklisensie;
Webblad / aanlynwinkel;
Facebook / Instagram oorname;
Resepte en spyskaart;
Klimraam en uithangborde.
Sonering: Sakesone 2.
Hierdie is nie net 'n koffiewinkel nie, maar is ook 'n toeriste attraksie vir die dorp.
Merweville is 'n gewilde bestemming vir toeriste en deurry besoekers.
Property Information & Features
- Property Type
- Retail
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Merweville, Western Cape
- Price
- POA · Get Pre-Qualified
- Floor Size
- 164 m²
- Erf Size
- 1882 m²
- Retail Zoning
- Yes